
Buy this book from >> Kalahari.net
|
Tweegesig
Published by: Lux Verbi
Dewald moet sy vakansie op 'n plaas in Franschhoek deurbring. Hy ontdek 'n ou brief wat die geheim van 'n moord wat veertig jaar gelede plaasgevind het, verklap. Hy ontrafel die raaisel en identifiseer die moordenaar. Maar kan hy die noodsaaklike bewysstuk vind voordat die moordenaar weer toeslaan - en Dewald vir ewig stil maak?
Hierdie spannende riller is die tweede in 'n reeks opwindende avontuurboeke vir vandag se jong lesers.
|